Pierre is lankal deel van die Ermelo Toyota familie en altyd 'n groot plesier om saam hom besigheid te doen. Geniet hom Pierre en baie veilige en avontuurlike myle word jou toegewens! Bennie en die Ermelo Toyota span.
Eenmal 'n kliënt, altyd 'n kliënt.